Toyota
Home
Book A Test Drive
Automark Certified Used Vehicles
Trucks
Book a Service
Finance & Insurance
Contact Us
Vehicle Comparisons
Specials
Meet the Team
News
Associated Companies
About Us
News
Leon Strydom / Gearbox & Diff Aflewering
Vrydag die 6de Augustus 2010, het Leon Strydom sy spanne bymekaar gemaak vir die groot aflewering in Sylverton! Gearbox en Diff is die trotse eienaars van 5 nuwe Hilux's! Baie dankie aan Gearbox & Diff vir julle ondersteuning!
Veels geluk Andy!
Godrich Toyota wil graag vir Andy Bentley 'n gelukkige verjaarsdag toewens op 5 September 2010!
Gereelde uistallings by Bronkhorstspruit Veiling
Met ons groot boeregemeenskap is dit lekker om Dinsdae saam met hulle by die veiling te vertoef, met die hoop om 'n voertuig of twee te verkoop! Kom maak 'n draai.......